PC
Patrys C

1 reviews | Active since May 2020

05 May 2020, 11:07

Reg om te begin.

Uan het my Installasie en Opleiding sessie behartig. Hy dra baie kennis oor trading en weet beslis waarvan hy praat. Baie dankie aan Francois ook wat my die wonderlike geleentheid bied. Baie opgewonde en geinteresseerd.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply05 May 2020, 11:27
Official
Dis AWESOME nuus - dankie Mev Casey vir jou 5-ster resensie!

****ak ons enige tyd sou u hulp en ondersteunbing benodig! Sterkte met u self-verhandelings reis. Ons is saam u elke tree op die nuwe uitdaging.

Dankie Uan vir puik dienslewering!
Francois Oosthuizen (M.D.)