RB
Rocco B

1 reviews | Active since Sept 2024

02 Sept 2024, 19:03

Puik diens

Baie goeie diens,baie lekker dat alles by die huis kan gebeur. In my taal

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply02 Sept 2024, 19:08
Official
Rocco, dankie dat jy jou ervaring deel. 

Dit is altyd lekker om terugvoer van ons kliente af te kry. Wees verseker dat ons daar is vir hulp en ondersteuning.

Lizelle Oosthuizen (F.D)