EV
Esmaralda V

1 reviews | Active since Mar 2021

24 Mar 2021, 13:47

Positive review

Baie dankie vir die goeie diens en insiggewende informasie. Dankie vir die stiptelikheid en vriendelikheid asook geduld. Dankie vir die tyd afgestaan om ons meer as een keer te besoek. Ons beveel die dienste van Sherwin en Uan aan.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply24 Mar 2021, 13:57
Official
Dankie vir u 5-ster resensie.

Bou so voort om ons Kliente te WOW, Uan & Sherwin.
Francois Oosthuizen (M.D.)