MG
Marie G

1 reviews | Active since Feb 2025

09 Feb 2025, 13:13

Positiewe ervaring

Baie positiewe ondervinding met entosiastiese ondersteuning.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply09 Feb 2025, 13:29
Official
Beste Marie,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy ‘n goeie ondervinding gehad het en dat ons span jou met entoesiastiese ondersteuning kon bystaan. Jou vriendelike woorde motiveer ons om voort te gaan met uitstekende diens.

Moet asseblief nie huiwer om ons te ****ak indien jy enige verdere hulp benodig nie. Ons waardeer jou ondersteuning!

Vriendelike groete, 
Lizelle Oosthuizen (F.D)