BH
Ben H

1 reviews | Active since Aug 2023

20 Sept 2023, 20:49

Opvolg werk = uitmuntend en tydig.

Al was ek skrikkerig dat ek nie enige iets verstaan het vir die eerste week of twee nie, het Uan en Damian werklik 'n "statement" gemaak met die t****e opleiding sessie by my eie huis. Opleiding in persoon, in Bloemfontein, al die pad uit Centurion uit. Ek sien opreg uit na die pad vorentoe.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply20 Sept 2023, 21:00
Official
Baie dankie vir u terugvoer en dat u die diens met 'n 5-ster resensie beloon.

Beste wense met die reis.
Francois Oosthuizen (M.D.)