JB
Johan B

1 reviews | Active since Dec 2019

04 Dec 2019, 22:05

Opreg en betroubaar

Uan Oosthuizen het weereens bewys hoekom ek hierdie Maatskappy en hulle Dienste moes vat, waaroor ek glad nie spyt is nie en baie opgewonde is. Uan het my kom sien om my meer op te lei en om my geheue te verfris rakende trading. Ek is nou meer opgewonde as ooit en ek sien ook baie uit na honderder-duisende profeite in US Dollars! Baie dankie McHall Oosthuizen met jou baie verstaan bare en baie eenvoudige voorlegging sodat ek alles kon verstaan, en dan ook dankie aan Uan vir jou wonderlike, vriendelike en proffesionele dienslewering.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply04 Dec 2019, 22:27
Official
WOW!!! Dankie vir jou fantastiese review, Johan! 

Onthou ssb om ten alle tye navorsing te doen, konsulteer ons FSCA geregistreerde Traders voor jy enige trades execute & pas ten alle tye 'n stoploss toe.

GR8 werk, McHall & Uan! Trots & dankbaar. Hou aan ons Kliente WOW!

Francois Oosthuizen (M.D.)