Gvdb
Gert van den berg
1 reviews | Active since Oct 2022
20 Oct 2022, 17:47
Opgewonde en tevrede kwadraat.
Uitstekende diens vanaf Anne, tot Andre, tot Caroline en dan Uan. Vanaf die inleiding tot en met die opleidig is fantastiese dienste. Ek sien uit na 'n baie voorspoedige besigheidsverhouding. Die harde werk begin nou eers, maar die harde werk sal beslis afbetaal.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
20 Oct 2022, 18:17Baie welkom, nuwe Trader en baie dankie vir jou puik 5-ster resensie.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply20 Oct 2022, 18:17
Official
Baie welkom, nuwe Trader en baie dankie vir jou puik 5-ster resensie.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Francois Oosthuizen (M.D.)
