CH
Chris H

1 reviews | Active since Dec 2018

14 Feb 2023, 14:35

Op is af en af is op

Damian het vandag my besoek en my program geinstalleer en ook my so n bietjie opleiding gegee oor hoe die program werk. Uiters professioneel en aangename ondervinding. Ek sien uit daarna om n pad saam met Damian en sy kollegas te stap.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply14 Feb 2023, 14:42
Official
Welkom! Ons het groot waardeering vir die resensie en wens u winsgewende reis toe met die nuwe ondernemening.

Dankie vir puik dienslewering, Damian. Bou so voort!
Francois Oosthuizen (M.D.)