HvdW
Hendrik van der Westhuizen

1 reviews | Active since Feb 2020

19 Feb 2020, 20:34

Oormatige opwinding saam met 'n betroubare span!

Baie goeie uiteensetting en verduideliking van Pieter van der Lith en Uan Oosthuizen. Hulle is beide baie vriendelik en vreeslik professioneel, asook baie gesellig. Hulle weet wat hulle doen en hulle ken hulle storie. Hulle is baie betroubaar en uiters tydig. Ek en my seun sien baie uit na trading, asook hulle aanhoudende, finominale dienste en produk! Ons is opgewonde oor hoe ons ook ons geld kan kry om vir ons te werk saam met Diversit-e Smart Trade College. Ek sal niemand anders gebruik en niemand anders aanbeveel nie.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply19 Feb 2020, 23:03
Official
Geagte Hendrik,

Ons sien uit na 'n winsgewende toekoms en wees verseker van ons volgehoue kwaliteit dienslewering!

Happy Trading!
Francois Oosthuizen (M,D,)