RS
Ronny S

1 reviews | Active since Aug 2020

20 Aug 2020, 10:50

Ons gaan groot!

Baie dankie aan Uan vir 'n uitneemende en finominal, leersame en baie interessante opleiding sessie. Ek het baie geleer vandag en weet daar is steeds baie om te leer, maar met Uan se hulp en die span se hulp, kan ek groot hoogtes bereik. Ek moet bieg, ek sien baie uit na elke koop en verkoop.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply20 Aug 2020, 10:59
Official
Hallo Ronny,

Baie dankie vir jou 5-Ster resensie. Dit is ons passie om ons kliënte te "coach" & hul te sien "groot hoogtes bereik". #PeopleServingPeople!

Dit is ons voorreg, geniet elke oomblik!

Awesome terugvoer Uan & Span.

Happy Trading.

Lizelle Oosthuizen (F.D)


Best regards,