HP
Hanlie P

1 reviews | Active since Feb 2020

29 Feb 2020, 12:38

Onafhanklikheid op die horison.

Baie dankie vir die geleentheid wat Diversit-e my bied om my kennis uit te brei. Ek sien daarna uit om 'n pad met julle te stap wat nie net my lewe nie maar die van my gesin ten goede sal verander. Uan is baie professioneel, weet waarvan hy praat, gee goeie raad en leiding en ek kan nie wag om die toekoms as deel van hierdie span aan te durf nie. Ek weet ek gaan nog baie vrae vra en ek twyfel nie vir een oomblik dat Uan alles sal kan beantwoord nie. Die geleenthede wat Diversit-e my bied pas my omstandighede soos 'n handskoen en kan dit vir enigeen aanbeveel wat 'n ekstra geldjie wil maak. Ek sien die resultate van my besluite onmiddelik en is nie afhanklik van die natuur-elemente nie. Ek kan enige plek en enige tyd trade soos dit my pas en dit is die faktor wat my na hierdie besigheid aangetrek het.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply29 Feb 2020, 14:58
Official
Hello Hanli,

Ons is jou ewig dankbaar vir die tyd wat jy neem om jou ervaring sover te deel. Baie dankie vir jou 5-ster resensie. Baie geluk met jou brawe besluit om te leer hoe om ekstra inkomste in jou eie tyd te verdien. Baie dankie dat jy Diversit-e Smart Trade College gekies het as jou voorkeur diensvers******. 

Wees verseker van ons volgehoue pogings om waarde tot jou ervaring en potensiële profeite te bring!

Francois.