1 reviews | Active since Apr 2019
N Span om mee rekenskap te hou.
Ek wil net dankie se vir al die hulp wat Diversit-e vir my sover gegee het en als wat julle vir gedoen het sover. Van die erste keer dat Jaco Grobbelaar my kom sien het tot nou toe was dit n belewenis om deel te wees met die span van Diversit-e Smart Trade. Heinrich is heeltyd beskikbaar om my te help en bystaan aangesien ek niks weet van die wereld market het hy my stap vir stap gehelp met alles en mooi verduidelk hoe werk die wereld markte. Hy kom sien my elke keer by my huis en dit is altyd die snaakse tye van die aande aangesien ek tot 19h00 in die aande werk. Ek het my eerste Lewendige verhandel gedoen en n lekker wins getoon. Wil nou nog meer winste maak saam Diversit-e Smart Trade. Dankie vir als julle.
WOW!!!! Ons is verheug om van u positiewe ervaring en winste te leer. Ons verwelkom u plasing en dat u, uit vrye, wil u ervaring deel.
Dankie Heinrich ook vir jou volgehoue toegewydheid tot ons Klient se sukses.
Groete,
Francois Oosthuizen (M.D)