JM
Jacques M

1 reviews | Active since Dec 2020

04 Dec 2020, 11:25

Mense wat weet waarvan hulle praat

Diversit-e Smarttrade College kyk na sy kliente, Heinrich het nou al 2 keer van Pretoria af gery Nelspruit toe om my te wys en help hoe ek meer suksevol op my "Trading Account" kan wees . Ek het lekker wins gemaak maar besef na ons sessie vandag maak nie saak wat jy doen nie hou altyd by reels. AS jy ernstig is oor "trading" op die wereld markte kry die mense in jou kant.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply04 Dec 2020, 11:28
Official
WOW!!!! Wat 'n fenominale 5-ster resensie en aanbeveling!!!! Baie baie dankie, Jacques. 

Dankie ook, Heinrich vir jou toegewydheid tot ons Kliente se dienslewering!
Francois Oosthuizen (M.D.)