HK
HJ K

1 reviews | Active since Jun 2022

17 Jun 2022, 18:33

Marnus Kriel

Ek het die week aangesluit by Diversit-e Smart Trade College. Die opleidings materiaal tot dusver is amazing, ek leer elke dag iets nuuts. Ek glo vas ek het die regte besluit gemaak en dat ek binnekort my kapitaal gaan terug maak, en dan is die geleentheid om baie geld te maak verseker daar. Uan Oosthuizen het my gehelp om als op te stel en als te installeer, na n klein bietjie opleiding het ek reeds binne 3 ure $65 gemaak op my Demo trading account.

Ek sien die as n groot geleentheid.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply17 Jun 2022, 19:06
Official
🤝🏻 Welkom & grootste waardering vir die ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️ resensie. 

Toegewyd tot u self-verhandeling suksesse,
Francois Oosthuizen (M.D.)

Best regards,