GF
Gerrie F

1 reviews | Active since Dec 2023

13 Dec 2023, 21:35

Lekker eerste sessie

Goeie eerste sessie baie geleer kan nie wag om te begin. Dankie dat dit in my Huis in Kuruman kon wees. Dankie Heinrich dat jy al die pad van Pretoria gekom het.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply13 Dec 2023, 21:55
Official
Beste Gerrie, welkom en dankie vir jou resensie.

Beste wense!
Francois Oosthuizen (M.D.)