GA
Gerhard A

1 reviews | Active since Oct 2021

06 Oct 2021, 16:00

Lekker dienste

Goeie diens sover. Dankie Damian en Luhan wat al die pad van Centurion na Nelspruit toe gekom het vir my. Asook Charl en Anne wat my in die begin gehelp het, sien uit na n lang pad saam julle.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply06 Oct 2021, 16:16
Official
Baie geluk met u besluit om saam ons die pad te stap, Gerhard en WELKOM as 'n nuwe Student en Klient! Ons sien uit na 'n wedersyds voorspoedige verhouding.

Hou aan inspireer, Anne, Charl, Damian & Luhan. Trots op jul Champs!

Francois Oosthuizen (M.D.)