JD
Johan D

1 reviews | Active since Jan 2016

02 Jul 2024, 19:17

Leersame sessie

Dankie vir baie goeie diens in die gemak van my eie huis.Baie dankie vir die flink diens en beantwoording vanall my vrae en sorgvuldige inligting. Lekker om in my huis taal geleer word.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply02 Jul 2024, 19:56
Official
Baie dankie vir u terugvoer Johan, dit is werklik vir ons 'n voorreg om by ons kliente in te val en ook in hulle suksesse te kan belê.

Lizelle Oosthuizen (F.D)