SB
Stephan B

1 reviews | Active since Jun 2020

25 Jun 2020, 19:37

Kliente diens deur dik en dun

Ek maak al 2 jaar van Diversit-e se dienste gebruik. Hulle het my alles gewys hoe ek die wereld market kan gebruik om vir my ekstra geld maak. Ek het lekker winste gemaak maar lekker verloor ook want ek nie by reels gehou nie en toe lekker pak gekry. So maak gebruik van Diversit-e en hou by die reels

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply25 Jun 2020, 19:43
Official
Dankie Stephan dat jy jou ervaring deel om mede Traders indirek op te lei. Ons is dankbaar vir jou 5-ster resensie en baie geluk met ons 2-jaar herdenking.

Bou voort op wat jy geleer het.

Lizelle Oosthuizen (F.D.)