AK
Alexander K

1 reviews | Active since Sept 2022

20 Sept 2022, 12:02

Julle is ysters

Baie dankie aan Damian en Uan wat weer hulle geduld kom wys hier in Bloemfontein vir my. Julle het die 55 jarige ou toppie verkeerd beyws en iets reg gekry wat ek nie gedink moontlik is nie. Ek verstaan alles en eks super excited vir my trading pad saam julle, al is ek meer as n jaar n klient. Ons het vandag $15 gemaak en ek het nie gedink dis so maklik nie. Dankie ouens, die volgende braai is op my!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply20 Sept 2022, 12:20
Official
Beste Alexander

Baie dankie vir die terugvoer. 

By Diversit-e Smart Trade College is daar nie groot of klein kliente nie. Elke klient is vir ons belangrik en is ons opgewonde om 'n pad saam u te kan stap. 

Wees verseker dat ons Span toegewyd is om u by te staan. 

Groete.
Marika Smith
Verhoudingsbestuurder
Diversit-e Smart Trade College