GR
George R

1 reviews | Active since Mar 2021

29 Mar 2021, 19:48

Insiggewende opleiding

Baie goeie vriendelike diens verskaf deur Uan en Charl, beslis hulle aanbeveel .

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply29 Mar 2021, 19:51
Official
Hello George, baie dankie vir jou 5-ster resensie.

Hou vol met jul puik dienslewering, Uan & Charl.

Lizelle Oosthuizen (F.D.)