FE
Frikkie E

1 reviews | Active since Apr 2020

13 Apr 2020, 11:21

Hulpvaardig, vriendelik en professioneel.

Vriendelike en hulpvardige dienstes ontvang deur Uan. Hy is uiters tydig en hy is beslis baie baehulpsaam en baie kundig op sy gebied. Sien uit na 'n lang, gesonde besigheids verhouding met Uan en sy span. Ek wil ook net vir Heather bedank vir haar bydrae. Sy was baie vriendelik en het my mooi aan die gang gekry.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply13 Apr 2020, 11:43
Official
Hallo Frikkie,

Ons sien uit daarna om ons kundige dienstes voort te sit tot voordeel van jou selfbestuur (Trading) ondervinding. 

Wees veilig.

Lizelle Oosthuizen (F.D.)