RK
Riaan K
1 reviews | Active since Apr 2024
09 May 2024, 12:15
Hulp in oorvloed
Baie dankie Heinrich dat jy weer uitgekom het na my huis toe om nog ekstra opleiding te gee en my te help dat ek alles mooi verstaan, nou gaan ek nog beter doen met die trading waardeer dit opreg. Dankie vir al die hulp wat ek die afgelope tyd van Heinrich, Luhan en Uan gekry het.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
09 May 2024, 12:19Baie dankie vir u terugvoer Riaan, dit is werklik vir ons 'n voorreg om by ons kliente in te val en ook in hulle suksesse te kan belê.
Wees verseker dat ons altyd daar sal wees vir enige bystand en diens.
Lizelle Oosthuizen (F.D)
Wees verseker dat ons altyd daar sal wees vir enige bystand en diens.
Lizelle Oosthuizen (F.D)
Smart Online Trader's reply09 May 2024, 12:19
Official
Baie dankie vir u terugvoer Riaan, dit is werklik vir ons 'n voorreg om by ons kliente in te val en ook in hulle suksesse te kan belê.
Wees verseker dat ons altyd daar sal wees vir enige bystand en diens.
Lizelle Oosthuizen (F.D)
Wees verseker dat ons altyd daar sal wees vir enige bystand en diens.
Lizelle Oosthuizen (F.D)