GL
Gert L
1 reviews | Active since Feb 2020
25 Feb 2020, 21:38
Hierdie werk! Fantasties!
Ek verneem my eie, waardevolle tyd om aan hierdie maatskappy en Uan te skryf dat Uan homself altyd beskikbaar stel om my te help waarookal hy kan. Hy gee my gemoedsrus en dus het ek vanaand my eerste profeit van $11,53 gemaak op my heel eerste trade op my Lewendige rekening, dis 100% sukseskoers. Uan het my vanaand om 21:00 ges***el, sy waardevolle tyd opgeoffer het, en my geassisteer met al my nodige vrae. Trots! Groot danke aan Uan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
25 Feb 2020, 23:45Baie dankie vir jou review & geluk met jou profeit sover verdien, Gert! Onthou om ALTYD jou FSCA gereguleerde Makelaar te konsulteer en nie met geld te verhandel wat jy nie kan bekostig om te verloor nie. Om met Forex & aandele te verhandel kan baie riskant wees. Pas ook altyd 'n veiligheidsnet toe.
Dankie vir puik dienslewering, Uan!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Dankie vir puik dienslewering, Uan!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply25 Feb 2020, 23:45
Official
Baie dankie vir jou review & geluk met jou profeit sover verdien, Gert! Onthou om ALTYD jou FSCA gereguleerde Makelaar te konsulteer en nie met geld te verhandel wat jy nie kan bekostig om te verloor nie. Om met Forex & aandele te verhandel kan baie riskant wees. Pas ook altyd 'n veiligheidsnet toe.
Dankie vir puik dienslewering, Uan!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Dankie vir puik dienslewering, Uan!
Francois Oosthuizen (M.D.)
