jS
jaunro S

1 reviews | Active since Nov 2023

21 Nov 2023, 21:36

Happy days

Ek moet se van die begin af waar ek navraag gedoen het oor hulle (Uan het letterlik in 30sek terug gekom na my toe)tot in met die coaching het ek vriendelikke diens gekry (die manne is nog nie suur nie).

Hulle was ook baie op tyd gewees en dankie daarvoor Uan & Damian.

Ons sien baie uit na die toekoms saam.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply21 Nov 2023, 21:44
Official
Dit is ons voorreg om u te verwelkom. Dankiw vir die vriendelike resensie en aanbeveling. Ons is toegewyd tot 'n posiewe leer ervaring en gunstige winste.

Francois Oosthuizen (M.D.)