JS
Jaco S

1 reviews | Active since Aug 2020

27 Aug 2020, 18:01

Happy client, happy life

My t****e persoonlike training sessie was ongelooflik baie insiggewend. Ek het ongelooflik baie verstaan deur die eenvoudige maniere waarop Uan verduidelik het. Hy is absoluut finominaal in wat hy doen en ek sal hierdie maatskappy, hulle produkte en dienstes vir enige iemand aan beveel. Dankie Uan en dankie vir die geleentheid.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply27 Aug 2020, 18:12
Official
Hi Jaco, Ons is baie dankbaar vir die resensie en dat jy deel van ons Familie geword het. Sterkte met jou reis en dankie Uan dat jy soos altyd ons Kliente spesiaal en versekerd laat voel. Ons is net so dankbaar dat ook jy deel van ons Familie is!

Francois Oosthuizen (M.D.)