IV
Ina V
1 reviews | Active since Feb 2020
25 Feb 2020, 12:11
Great support en training sessie.
Ek is baie opgewonde om te kan trade. Dis 'n geleentheid wat ek gekry het en met beide hande aangegryp het. My Support Coach, Uan Oosthuizen was excellent, hy ken beslis sy storie, en is vreeslik intelligent asook baie aantreklik. Meisies, wees op die uitkyk.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)