JM
Jaco M
1 reviews | Active since Jun 2022
03 Aug 2022, 19:14
Great opvolg sessie
Het n t****e opvolg sessie gehad saam met Heinrich, weereens baie baie geleer. Sien uit om alles toe te pas. Baie dankie dat julle al die pad van Pretoria af gery het tot by Kathu om vir my te kan kom help.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
03 Aug 2022, 19:23 Goeie naand Jaco,
Dankie dat jy jou ondervinding gedeel het.
Ons wil jou graag ook aanmoedig om ons Guru se weeklikse aanlyn klasse by te woon, die terugvoer wat ons daarop ontvang is uitstekend en baat ons kliente daarby.
Ons sien uit om die pad saam met jou te stap.
Groete,
Lizelle Oosthuizen (FD)

Smart Online Trader's reply03 Aug 2022, 19:23
Official
Goeie naand Jaco,