jK
jaco K
1 reviews | Active since Sept 2022
22 Sept 2022, 13:59
Great dienste vanaf Direkteur tot Trading spesialis!
Vanaf Francois to Uan, is die dienste wat ek ervaar het uit boonste rakke. Uan het my opgelei en my tou wys gemaak van begin tot einde. Ek het reed my eerste $5 gemaak op my Lewendige rekening in 'n kwessie van 'n paar minute.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
22 Sept 2022, 14:38Jaco
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons altyd lekker wanneer ons kliente hulle sukses stories deel.
Maak asb gebruik ons coaches se hulp en die weeklikse aanlyn klasse, u sal baie daarby baat.
Groete.
Marika Smith
Verhoudingsbestuurder
Diversit-e Smart Trade College

Smart Online Trader's reply22 Sept 2022, 14:38
Official
Jaco