JB
Jaco B
1 reviews | Active since Mar 2022
22 Aug 2024, 11:15
Goeie Trading Material.
Het n goeie opleiding sessie ontvang by my huis in Carletonville is nou reg om te begin trade sien uit na die kursus wil graag my kennis verbeter.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
22 Aug 2024, 11:19Jaco, baie dankie vir die resensie. Wees verseker dat ons span toegewyd is om u ten alle tye van die beste diens te verseker. Wees vasberade en die resultate sal vanself kom.
Lizelle Oosthuizen (F.D.)
Lizelle Oosthuizen (F.D.)
Smart Online Trader's reply22 Aug 2024, 11:19
Official
Jaco, baie dankie vir die resensie. Wees verseker dat ons span toegewyd is om u ten alle tye van die beste diens te verseker. Wees vasberade en die resultate sal vanself kom.
Lizelle Oosthuizen (F.D.)
Lizelle Oosthuizen (F.D.)
