AS
Anton S

1 reviews | Active since Mar 2018

07 May 2022, 19:46

Goeie Profesionele Trading Kursus en Coaching wat iets werd is!!!

Hallo Francois, baie dankie vir die trades vandag. Ek het meer as 320 dollar wins gemaak en op my account size is dit amper 30%. Ek was so down hierdie laaste 2 weke. Dit was regtig nie goeie trading weke vir my. Ek het my eie trades gedoen en was nie suksesvol. Ek het my account gekrimp met meer as 20%. As n mens nuut is dan is jy baie hard op jouself en ek het my eie vermoëns bevraagteken. Behalwe julle kurses het ek ook het ek nog 'n ander Suid Afrikaanse online collage se kursus gedoen, ek het in die 3 maande wat ek trade amper 20 boeke oor trading gelees. Ek het nooit as trading gedink as n voltydse beroep. Ek is nou 49, ek is van 1996 in besigheid, maar wat ek gedink het sal n lekker ekstra wees begin nou vir my lyk na n besigheid waarmee ek kan aangaan vir baie jare. Ek het my eie trades ook gedoen vandag, een op die support en resistance strategie en een op die wave tracker strategie. Al twee het uitgewerk. So dit het ook my selfvertroue geboost.

Ek het vir Uan die aand gesê dat ek wil change na julle Online Trading Collage skuif want dit lyk beter, en ek was reg. Die ander Suid Afrikaanse Online collage leer wel al die basics maar hulle leer mens nie hoe om dit toe te pas. Ek was n paar keer in hulle trading room en met alle respek dit is n grap - ek kannie dink hoe mens iets kan leer daar behalwe ****** see ****** do. Hulle beantwoord ook nie n mens se vra nie. Ek het Meganiese Ingenieurswese geswot en dit is hoe my brein werk. As ek verstaan hoekom n persoon iets doen dan kan ek dit toepas, kennis is net iets werd as jy dit jou eie maak. Dit is so die stock market is nie predictable nie maar, 'n goeie trader het n edge want daar is patrone wat herhaal. Daar is dinge wat jy nie kan beheer en dan is daar dinge wat jy kan, so jou coaching leer my om vir die edge te soek, en laaste die ander Suid Afrikaanse Online Collage leer mens nie naastenby genoeg oor risk management en psychology van trading en dit is in my oë amper die belangrikste. Henry Ford het gesê, jy hoef nie alles te weet nie, maar jou omring met mense wat wel doen. Julle doen moeite en dit maak die Verskil, Dankie Francois du Plessis en Uan Oosthuizen.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply07 May 2022, 19:57
Official
WOW! Baie BAIE dankie dat Mnr die tyd uit u besige skedule geneem het om u ervaring te deel. Ons waardeer die resensie en u aanbeveling. Nogmaals DANKIE & 10X beste wense met u reis.

Baie dankie ook vir jul toegewyde kwaliteit dienslewering teenoor elkeen van ons Kliente & Studente, Francois Du PLessis en Uan Oosthuizen. Resensies soos die bevestig opnuut dat Klientediens nie 'n "afdeling" in ons besigheid is nie, maar wel gesindhede. Bou so voort!

Francois Oosthuizen (M.D.)