HC
Hennie C
1 reviews | Active since Oct 2019
05 Sept 2022, 12:22
Goeie opleiding sessie in Ngodwana
Baie dankie Andre en Heunrich vir al die hulp en dankie dat julle so ver van Pretoria tot by Ngodwana gery het om ons te kom wysmaak met die trade op die wereld markte.Sien uit na vele winste
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
05 Sept 2022, 12:51Hennie
Dankie vir die terugvoer en dat u, u ondervinding deel.
Elke kilometer, om gewaardeerde kliente soos u te besoek, is vir ons span 'n plesier en 'n voorreg.
Ons moedig u aan om ons weeklikse, interaktiewe, klasse by te woon, u sal verseker baie daarby baat.
Moet asb nie huiwer om ons te ****ak sou u enige hulp of bystand kort.
Groete.
Marika Smith
Verhoudingsbestuurder

Smart Online Trader's reply05 Sept 2022, 12:51
Official
Hennie