TC
Thinus C

1 reviews | Active since Dec 2022

20 Dec 2022, 17:21

Goeie opleiding sessie

Baie goeie opleiding sessie en dit by my huis ver ver van alles af (Dwaalboom) Dankie Hein, Damain & Uan.

Sien met groot verwagting uit na die winste

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply20 Dec 2022, 17:59
Official
Hartlik welkom Thinus en beste wense met die nuwe hoofstuk.

Ons is toegewyd tot u self verhandelings suksesse.

Hou aan inspireer Heinrich, Uan & Damian. Dankbaar vir & trots op jul.
Francois Oosthuizen (M.D.)