JC
Japie C

1 reviews | Active since Feb 2019

30 Jul 2020, 16:58

Goeie Opleiding om suksesvol te trade

Ek is meer as n jaar en half n klient van Diversit-e Smarttrade, die diens wat ek ontvang het van die begin af tot nou toe was van hoogstaande gehalte. Heinrich en sy span het my mooi bygestaan en hulle kom elke keer Middelburg toe, om my te help en wyser te maak. Ek het baie geleer van trading wat om te doen en wat ek glad nie moet doen nie my trading kom baie mooi aan en maak lekker winste. Kan en sal Diversit-e Smarttrade aanbeveel vir enige iemand wat hulle inkomste meer wil maak.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply30 Jul 2020, 17:14
Official
Baie dankie, Ja**** Ons is dankbaar vir jou 5-ster resensie en aanbeveling!

Well done, Heinrich & Support-TEAM met jul toegewyde dienslewering aan ons gewaardeerde Kliente. Bou so voort!
Francois Oosthuizen (M.D.)