JE
Johan E
1 reviews | Active since Jul 2014
08 Sept 2022, 11:30
Goeie leermeesters en goeie kwaliteit diens.
Damian & Uan het my voorgestel en my geleer. Ek het baie rustigheid in my hart. Hulle is baie goeie leermeesters en het die wêreld se geduld.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
08 Sept 2022, 11:38Beste Johan
Dankie vir die terugvoer.
Wees verseker dat ons baie trots is op die kwaliteit van diens en wat ons vir u as klient bied.
Ons luister graag na ons kliente, moet dus nie huiwer om ons te ****ak vir enige bystand nie.
Ons wil u ook motiveer om ons weeklikse aanlyn klasse by te woon.
"You become unstoppable when you refuse to quit."
Groete.
Marika Smith
Verhoudingsbestuurder
Diversit-e Smart Trade College

Smart Online Trader's reply08 Sept 2022, 11:38
Official
Beste Johan