HZ
Henku Z

1 reviews | Active since Aug 2020

20 Aug 2020, 19:48

Goeie ervaring & diens

Uan Oosthuizen het baie moeite gedoen om al die pad Ladybrand toe te ry en na ure vir my te help met opleiding en trading expertise.

Ek is opgewonde oor die pad vorentoe en sien uit vir 'n positiewe besigheids verhouding.

Dankie Uan.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply20 Aug 2020, 20:00
Official
Dis fantastiese terugvoer. Baie dankie vir jou 5-ster resensie. Welkom en happy learning &  trading!

Francois Oosthuizen (M.D.)