WR
WILLEM R
1 reviews | Active since Aug 2022
04 Aug 2022, 20:28
Goeie dienste
Baie dankie aan André, Damian en Uan vir die hulp, geduld en tyd wat julle aan my bestee het sover. Ek's baie tevrede met die uitstekende diens en sien uit na vrugtevolle ure en toekoms saam!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
04 Aug 2022, 20:36Hello Willem, Ons het groot 🙏🏻 waardeering 🙏🏻 vir jou resensie en kostruktiewe terugvoer.
Ons wense vergesel jou vir 'n positiewe self-verhandelings ervaring 📈💰
Francois Oosthuizen (M.D.)
Ons wense vergesel jou vir 'n positiewe self-verhandelings ervaring 📈💰
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply04 Aug 2022, 20:36
Official
Hello Willem, Ons het groot 🙏🏻 waardeering 🙏🏻 vir jou resensie en kostruktiewe terugvoer.
Ons wense vergesel jou vir 'n positiewe self-verhandelings ervaring 📈💰
Francois Oosthuizen (M.D.)
Ons wense vergesel jou vir 'n positiewe self-verhandelings ervaring 📈💰
Francois Oosthuizen (M.D.)