JO
Juan O

1 reviews | Active since Jun 2022

28 Jul 2022, 11:06

Goeie dienste

Uan en Damian Baie dankie vir julle hulp ons wardeer dit regtig Baie. Julle is altyd daar as ons julle nodig het en verduidelik als so dat ons dit beter kan verstaan. Baie dankie Juan en Elsabe

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply28 Jul 2022, 11:13
Official
Juan & Elsabe

Ons waardeer die terugvoer. 

Wees altyd verseker dat ons Span toegewyd is om julle te bly ondersteun. 

Woon asb ons weeklikse aanlyn klasse by, ons weet julle sal baie baatvind daarby. 

Toegewyd tot u sukses.

Groete.

Marika Smith
Diversit-e Smart Trade College