HL
Harry L

1 reviews | Active since Oct 2022

18 Oct 2022, 08:24

Goeie diens

Baie goeie diens van Diversir-e. Kan nie wag om te begin trade nie. Baie dankie aan Andre en Uan. Julle is awesome

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply18 Oct 2022, 08:41
Official
Dankie vir u resensie, Harry.

Beste wense met jou trading journey!

Francois Oosthuizen (M.D.)