DW
Damien W

1 reviews | Active since Mar 2021

11 Mar 2021, 11:38

Goeie diens

Baie dankie vir Eddie en Heindrigh wat tot bereid was om na ure baie ver te ry om ons te kom sien baie goeie diens en hulpvaardig sal hul dienste enige tyd aan ander aanbeveel

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply11 Mar 2021, 11:52
Official
Damien,

Welkom as gewaardeerde Klient en dankie vir die voorreg om jou voorkeur diensvers****** te wees.

Lizelle Oosthuizen (F.D.)