FF
Fanie F

1 reviews | Active since Jul 2020

30 Jul 2020, 20:14

Geleerd, vaardig en behulpsaam.

Al my vrae was venaand deur Uan vroeër deur Sherwin beantwoord. Hulle is baie geleerd en weet beslus wat hulle doen. Ek is opgewonde op te begin en sien baie uit daarna.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply30 Jul 2020, 21:06
Official
Ons is uiters dankbaar vir jou resenie en jy jou inisiële ervaring deel.

Welkom & beste wense vir 'n winsgewende ervaring, Fanie!

Francois Oosthuizen (M.D.)