WT
Willem T
1 reviews | Active since Feb 2023
16 Feb 2023, 10:04
Flink en fantasties!
Uitmuntende diens vanuit Suid-Afrika na my in Namibie, deur twee besonderse, ervare persone - Francois & Uan. Dankie vir die goeie dienslewering tot dus ver. Julle is sterre! Flink en in my eie moedertaal; Afrikaans.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
16 Feb 2023, 11:04Beste Ds. Theron, ons is SUPER dankbaar dat u Diversit-e Smart Trade College & Smart Online Trader kies en vertrou om u hand te neem, in die oë te kyk en die nuwe reis saam u aan te pak.
Ons heet u welkom en bedank u vir die openhartige resensie!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Ons heet u welkom en bedank u vir die openhartige resensie!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply16 Feb 2023, 11:04
Official
Beste Ds. Theron, ons is SUPER dankbaar dat u Diversit-e Smart Trade College & Smart Online Trader kies en vertrou om u hand te neem, in die oë te kyk en die nuwe reis saam u aan te pak.
Ons heet u welkom en bedank u vir die openhartige resensie!
Francois Oosthuizen (M.D.)
Ons heet u welkom en bedank u vir die openhartige resensie!
Francois Oosthuizen (M.D.)