PvdW
Piet van der Watt

1 reviews | Active since May 2018

30 May 2018, 11:01

Finominale produk en dienste!!!

Die dienste wat ek sover by Uan Oosthuizen ontvang het is uitstekend, briljant en uit die boonste rakke. Ek het ja gesê vir Diversit-e Smart Trade College omdat André, die Sales Konsultant, die produk en dienste só goed gemotiveer get, dat ek die volle potensiaal van die produk en dienste gesien het. Ek het ja gese vir trading omdat ek dit al lankal wou doen, maar ek het net nie die kennis gehad nie, en Diversit-e Smart Trade College verskaf puik kennis en dienste. Ek sal die produk en dienste van Diversit-e Smart Trade College aan enige iemand aanbeveel. Hulle is Great!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply30 May 2018, 11:24
Official

Goeie dag Mnr van der Walt,

WOW!!!! Ons waardeer hierdie awesome review! Baie dankie!!!! Nou is dit net leer en toepas en u sal die vrugte pluk! Ons verwelkom u as gewaardeerde Klient! Dankie ook Uan vir jou toegewydheid tot ons Kliente se suksesse.

U "vennoot" in profeit,

Francois Oosthuizen (M.D.)