1 reviews | Active since May 2018
Finominale en uitsonderlike dienste!
Die dienste wat ek ontvang het was baie goed en proffesioneel. Diversit-e Smart Trade College se kollegas het hoë standaarde en hulle verseker dat ek daarby inhou en dat ek gelukkig bly. Ek het eers gedink dit is 'n ****, maar toeek my voordeur oop gemaak vir Uan en sy span, vir hulle die geleentheid gegee, en van toe af het Diversit-e Smart Trade College my hand geneem en stap die pad tot sukses saam met my, hand aan hand. Ek het begin trade, omdat ek nog 'n addisionele bron van inkomste wil genereer. Ek sal ook dus die doodgewone hedendaagse mens aanbeveel by Diversit-e Smart Trade College, want hulle is excellent.
Geagte Mnr Valkenburg,
Baie dankie vir u tyd om die review te share. Reviews verseker ons lewer kwaliteit ondersteuning en dienste wat ons Kliente in belê en verwag. Ons is toegewyd om te verseker u self-verhandelings ervaring is winsgewend en 'n aangename leer ervaring.
Groete,
Francois Oosthuizen (M.D.)