LB
Lukas B
1 reviews | Active since Jun 2019
20 Jun 2019, 22:09
Fantastiese voorlegging en diens.
Baie vriendelike, opregte en eerlike dienste van Uan Oosthuizen. Die opleiding is uitstekend, enige een kan dit maklik verstaan. Doen jou besigheid met Sherwin Heyns, hy is baie vriendelik en baie goed met sy werk. Hy bied ook goeie geleenthede. Alles wat Sherwin en Uan aan my verduidelik het is eenvoudig en maklik verstaanbaar. Ek sien uit na 'n goeie en 'n voorspoedige besigheids verhouding met wonderlike en eerlike mense.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
20 Jun 2019, 22:14Fantasties!!!! Ons het groot waardering dat u, u ervaring deel!
Beste wense vir 'n wins skeppende reis.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Beste wense vir 'n wins skeppende reis.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply20 Jun 2019, 22:14
Official
Fantasties!!!! Ons het groot waardering dat u, u ervaring deel!
Beste wense vir 'n wins skeppende reis.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Beste wense vir 'n wins skeppende reis.
Francois Oosthuizen (M.D.)
