LN
Louw N

1 reviews | Active since Oct 2022

07 Oct 2022, 15:41

Fantastiese mense en dienste.

Ek wil Marika, Caroline en Uan bedank en beklemtoon hoeveel ek julle waardeer en die hoeveelheid moed wat julle my gegee het en Uan se positiwiteit is iets besonders. Ek het vandag weer moed gekry om te begin trade na baie lank wat ek onaktief was. As ek kan leer en die wil het om te wil leer, kan jy ook!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply07 Oct 2022, 15:55
Official
Beste Mnr Nel, ons is SUPER verheug oor jou ervaring en wil jou verseker van my hele Span se toegewydheid tot jou verhandelings sukses en dat jou algehele ervaring nie net profiete nie, maar ook mooi herrinneringe sal skep.

Baie dankie aan Marika, Caroline & Uan vir jul toegewyde dienslewering aan Mnr Louw asook elkeen van ons Kliente! Ek waardeer jul meer as wat woorde ooit kan beskryf! 
Bou so voort!

Francois Oosthuizen (M.D.)