DJ
Danie J

1 reviews | Active since Jul 2021

14 Jul 2021, 11:57

Fantasties kwadraat!

Dankie Uan en Charl vir 'n uitstekende voorlegging en dankie Uan vir die baie insiggewende instellasie en opleiding sessie. Ek sien uit na 'n geseënde besigheidsverhouding.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply14 Jul 2021, 12:30
Official
Danie

Dit is altyd lekker om terugvoer vanaf ons kliente te ontvang.

Kliente se insette is vir ons van kardinale belang en poog ons om elke dag op gister se resultate te verbeter.

Wees verseker dat ons daar is vir u.

Moet nie huiwer om ons span te ****ak vir enige hulp en ondersteuning nie, dit is waarvoor ons daar is.

Ons is bly Uan en Charl kon reeds 'n positiewe bydrae lewer en sien ons dit as die fondasie vir 'n lang, toekomstige besigheidsverhouding met u. 

Groete.

Marika Smith
Verhoudingsbestuurder 
Diversit-e Smart Trade College