EP
Elrico P
1 reviews | Active since Jun 2022
29 Jun 2022, 12:31
Fantasties
Ek wil manet namens my en my pa Eugene Pea**** dankie se vir julle awesome diens, Dankie aan Damian wat weer van Centurion Kathu toe gekom het om ons baas te maak van trading. Dankie vir al jou hulp en geduld. Dankie ook aan Uan vir jou dienste. Ek sien uit na n lang pad saam julle en ek sal julle aanbeveel vir enige iemand.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
29 Jun 2022, 12:39Elrico
Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat jy namens jou Pa geplaas het.
Julle kan verseker wees dat Diversit-e Smart Trade College nie huiwer om enige van ons gewaardeerde studente by te staan en te help nie.
"Sukses is onvermydelik, solank jy net aanhou om vorentoe te beweeg."
Vriendelike groete.
Diversit-e Smart Trade College

Smart Online Trader's reply29 Jun 2022, 12:39
Official
Elrico