E
Edrich
1 reviews | Active since May 2022
30 May 2022, 19:31
!!! FANTASMAGORIESE DIENS !!!
Wil eerstens baie Dankie se vir Damian en Dian vir julle flink diens. Dian baie Dankie dat jy ons genader het om n finasiele lewens verandering te maak. Damian Dankie vir die help met die opstel van ons MT4 rekening. Damian het ten alle tye dood seker gemaak dat ons 100% verstaan en self baie opletend agter gekom as ons nie vertaan nie en mooi verduidelik. Baie profesioneel. Baie Vriendelik. Sal Diens vir enige iemand voorstel. Asook die feit dat Francios(Managening Director) baie behulpsaam was tydens Dian se besoek aan ons.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
30 May 2022, 19:42Beste Edrich, baie BAIE welkom as Student Leerling-Aanlyn Verhandelaars en ook Kliente van ons Familie. Ek het opregte dank en waardering vir die jou tyd om jou inisiële ervaring te deel. Mag die nuwe reis opwindend en voorspoedig wees.
Beste wense,
Francois Oosthuizen (M.D.)
Beste wense,
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply30 May 2022, 19:42
Official
Beste Edrich, baie BAIE welkom as Student Leerling-Aanlyn Verhandelaars en ook Kliente van ons Familie. Ek het opregte dank en waardering vir die jou tyd om jou inisiële ervaring te deel. Mag die nuwe reis opwindend en voorspoedig wees.
Beste wense,
Francois Oosthuizen (M.D.)
Beste wense,
Francois Oosthuizen (M.D.)
