AK
Alexander K

1 reviews | Active since Jun 2021

04 Jun 2021, 14:22

Exited

Baie goeie verduideliking deur Danion en Uan verstaanbaar...positifiteit en baie goeie insig in hul produk. Alle vrae is met eerlikheid geantwoord. Sall verseker veilig voel om deel. Te wees van span. Julle is awesome!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply04 Jun 2021, 14:26
Official
Dankie Mnr Kock en baie baie welkom. 

Happy learning & self-trading!
Francois Oosthuizen (M.D.)