RW
Rinus W

1 reviews | Active since Apr 2018

24 Apr 2018, 20:44

Exeptional service

Ons wou n derde inkomste skep om ons huidige inkomste aan te full. Ons het Uan van Diversit e Smart Trade College baie behulpsaam gevind en glo egter dat hy al die nodige inligtig deeglik met ons nagegaan het. Ons het julle gekies omdat Julle verkoopsdame baie oortuigend voorgekom het en ons glo dit is n moontlike opsie om die toekoms te verbeter . Ons het puik dienste ervaar van Uan hy vertoon baie profesioneel.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply25 Apr 2018, 09:54
Official

Geagte Mnr De Wet,

Baie dankie vir u tyd om die review te post. Ons is doelgerig tot u verhandelings sukses!

Groete,

Francois Oosthuizen (M.D.)